GEMEENTE REKENING
ABSA | TJEK | 163 058 0060
Jy is welkom om deur EFT ‘n bydrae of ‘n betaling aan die gemeente te maak.
Gebruik asseblief jou naam en die betrokke verwysing (bv. e/diens, Tiendemaand, dankoffer)
NETWERKFONDS
ABSA | TJEK | 411 091 6915
Hierdie fonds word addisioneel gebruik om mense te help met kos, finansiële hulp, skoolgeld, professionele hulp ens. Die fonds gee ook bydraes aan gemeenskapswerk, organisasies en projekte.
Hierdie fonds is geregistreer as ‘n nie-winsgewende maatskappy wat Art. 18A belastingsertifikate kan uitreik.
Maatskappye en donateurs kan dus hierdie fonds met vertroue gebruik om hulp te verleen aan individue en gemeenskappe.