Gebedslys & versoeke

Ons bid vir mekaar

Kom ons bid saam vir die volgende persone:

  • Anzel Breytenbach  - operasie
  • Jacobus Verster- groot operasie om gewas te verwyder
  • Louise Kruger - kankerstryd.
  • Sonia du Randt - Sonja veg teen kanker. Ons bid spesiaal vir haar en haar gesin.
  • Gerhard Havenga - Gerhard veg teen kanker. Ons dink en bid ook vir sy gesin en familie
  • Benita Botha – wat nogsteeds kanker behandeling kry. Sy is nou besig met bestraling en chemo pille en my vrou kry baie swaar.
  • Cobus Verster - ontvang tans kankebehandeling

Ons bid vir geliefdes, gesinne, familielede en vriende van persone wie onlangs oorlede is:

  • Adrie Labuschagne
  • Herman Grobbelaar
  • Adri Jackson 
  • Cathy Mulder
  • Oom Dup du Preez
  • Tannie Koekie Spangenberg

Laat weet gerus as daar iemand is waarvan ons nie bewus is nie.

Ons wil graag vir mekaar bid. Vul asseblief die onderstaande vorm in indien jy 'n plasing op die gebedslys wil maak. 
Stuur asseblief enige gebedsversoeke aan ons deur die onderstaande vorm te voltooi.

Bid asseblief saam vir die volgende persone of sake:

Gebedsversoeke