Wees gereed vir Graad 4! (Ouers)

Liewe Graad 3 Ouers!

Dit is amper tyd vir jou kind om die seniorfase en Graad 4 te betree! Ons het vir jou as ouer en vir jou Graad 3 kind elkeen ‘n kort video gemaak om julle so bietjie te help met praktiese raad. Kyk dit gerus en sterkte vir hierdie nuwe fase!

More From Wees gereed vir Graad 4!