Dink - Episode 12 - "Twee Ma's - Een Mic" - Eksamentyd

Sep 21, 2025    Sonnika Nel & Karin Steyn

Eksamentyd hoef niemand paniekerig te maak nie. Luister saam na praktiese wenke wat Karin en Sonnika deel oor hoe om die laaste eksamens van die jaar te oorleef.