Wees gereed vir Graad 8! (Ouers)

Liewe Graad 7 Ouers!

Dis amper tyd vir jou kind om hoërskool toe te gaan! Ons het vir jou as ouer en vir jou Graad 7 kind elkeen ‘n kort video gemaak om julle so bietjie te help met praktiese raad. Kyk dit gerus en sterkte vir hierdie nuwe fase!

More From Wees gereed vir Graad 8!