Wees gereed vir Graad 8! (Tieners)
Liewe Graad 7 Ouers!
Dis amper tyd vir jou kind om hoërskool toe te gaan! Ons het vir jou as ouer en vir jou Graad 7 kind elkeen ‘n kort video gemaak om julle so bietjie te help met praktiese raad. Kyk dit gerus en sterkte vir hierdie nuwe fase!