Tiendemaand 2025_Episode 1

Oct 17, 2025

Dit is Tiendemaand en ons deel met jou inligting oor ons gemeente se finansies. Anders as in die verlede - skryf ons nie ’n klomp inligting in ’n brief nie - ons stuur dit vir jou in video-formaat. Jy kan op ’n lekker kompakte wyse al die inligting rondom ons gemeente se finansies bekom.


Kyk gerus ons eerste video!