Vind God in die Stilte
on March 31st, 2020
1 KONINGS 19:11-13Baie mense is alleen. Jy sit dalk in 'n aftree-oord in 'n enkelkamer. Jy is dalk iewers in 'n woonstel op jou eie. Jy is saam met iemand, maar steeds voel jy eensaam. Stilte konfronteer jou. Sommiges is gemaklik daarmee. Party raak ongemaklik wanneer hul tyd met hulself moet spandeer. Na heelwat afsondering en stilte kom daar partykeer gedagtes na vore wat jy eerder wil vermy. Ge... Read More